Stratford, Ontario

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Stratford
Stratford stadhuis
Stratford stadhuis
Ligging van Stratford op 'n kaart (Ontario)
Stratford
Stratford
Koördinate: 43°22′N 80°58′W / 43.367°N 80.967°W / 43.367; -80.967Koördinate: 43°22′N 80°58′W / 43.367°N 80.967°W / 43.367; -80.967
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Flag of Ontario.svg Ontario
Bevolking (2011)
 - Stad 30 886

Stratford is 'n stad in die Kanadese deelstaat Ontario met ongeveer 30 000 inwoners. Die stad is vernoem na die Engelse dorp Stratford-upon-Avon, geboorteplek van William Shakespeare. Stratford is die tuisdorp van die internasionale popsensasie Justin Bieber.