Surabaya
Voorkoms
Surabaya | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Oos-Java |
Stigting | 1293 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 274 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 tot 100 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2006) | 2.938.000 |
- Bevolkingsdigtheid | 10.721/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Burgemeester (party) | Bambang Dwi Hartono |
Amptelike webwerf | http://www.surabaya.go.id. |
Surabaya (uitgespreek as Soeraa-baa-jaa) is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Oos-Java-provinsie. Die stad staan bekend as die hoofkwartier en opleidingsentrum van die Indonesiese Vloot.
Burgemeesters
[wysig | wysig bron]- Nederlands-Indiese tyd: Mr. A. Meyroos (1916-1920); Ir. G.J. Dijkerman (1920-1929); H.I. Bussemaker (1929-1932); Mr. W.H. van Helsdingen (1932-1935); Mr. W.A.H. Fuchter (1935-1942);
- Japanse Besetting: Radjamin Nasution 1942 (Feb. - Sep.); Takahashi Ichiro 1942 - 1945.
- Indonesiese tyd: Radjamin Nasution 1945 (Aug. - Nov.); Mr. Indrakoesoema 1945 (Des.); Mr. Soerjadi 1946 - 1950; Doel Arnowo 1950 - 1952; Moestadjab Soemowidigdo 1952 - 1956; R. Istidjab Tjokrokoesoemo 1956 - 1958; Dr. R. Satrio Sastrodiredjo 1958 - 1964; Moerachman SH 1964 - 1965; R. Soekotjo 1965 - 1974; HR Soeparno 1974 - 1979; Drs. Moehadji Widjaja 1979 - 1984; Dr. H. Poernomo Kasidi 1984 - 1994; H. Sunarto Sumoprawiro 1994 - 2002; Bambang Dwi Hartono (2002 - tans)