Suraphol Sombatcharoen
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Suraphol Sombatcharoen (25 September 1930 - 16 Augustus 1968) (Thai: สุรพล สมบัติเจริญ) was 'n Thai Luk thung sanger. Hy is die 'Koning van Luk Thung' genoem en was een van die eerste groot sterre van Thailand se eie country-musiekgenre. Hy is dood geskiet terwyl hy in sy eie motor gesit het ná 'n optrede in Nakhon Pathom.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Suraphol Sombatcharoen.