Sveigder
Voorkoms
Sveigder | |
---|---|
Legendariese koning van Swede | |
Voorganger | Fjölnir |
Opvolger | Vanlande |
Koningshuis | Huis van Yngling |
Vader | Fjölnir |
Eggenote | Vana |
Kinders | Vanlande |
Sveigder, Sveigðir of Swegde (Oudnoors vir "die Waaiende"[1]) was in die Noorse mitologie 'n legendariese koning van Swede se Huis van Yngling. Hy was die seun van Fjölnir, wat hy as koning opgevolg het. Hy het getrou met Vana, moontlik een van die Wane. Hy is deur 'n dwerg weggelok en het in 'n klip verdwyn. Hy is nooit weer gesien nie. Hy is deur sy seun Vanlande opgevolg.
Sy verhaal word vertel in die Ynglinga saga, Ynglingatal en Historia Norwegiæ.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ McKinnell, John (2005). Meeting the Other in Norse Myth and Legend. D.S. Brewer. ISBN 1-84384-042-1
Skakels
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Voorganger ← Fjölnir |
Legendariese Sweedse konings | Opvolger Vanlande → |