Swaarmoedpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Swaarmoedpas
Ligging Noordoos van Ceres
Maksimumhelling 1:16
Hoogte 1 036 m
Oppervlak Grond

Swaarmoedpas is 'n bergpas wat op 'n grondpad in die Warm Bokkeveld lê, noordoos van Ceres en oos van die R46. Die pas is 6km lank, bereik 'n hoogte van 1 036m bo seespieël en het 'n maksimum helling van 1:16.

Sien ook[wysig | wysig bron]