Gaan na inhoud

R46 (Suid-Afrika)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Provinsiale roete R46 shield

Provinsiale roete R46
Roete-inligting
Onderhou deur WKDVOW
Lengte150 km (90 mi)
Belangrike aansluitings
Wespunt R45 naby Malmesbury
  R44 naby Hermon
R44 in Gouda
R43 naby Wolseley
Oospunt N11 naby Touwsrivier
Ligging
StedeMalmesbury
Riebeek-Kasteel
Tulbagh
Ceres
Touwsrivier
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R45R48
Die R46 tussen Riebeek-Kasteel en Malmesbury.

Die R46 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Malmesbury met Touwsrivier verbind via Riebeek-Kasteel, Tulbagh en Ceres. Die R46 is medebeskryf met die R44-streeksroete tussen Gouda en Hermon in die Bergriviervallei. [1]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Falkner, John (Mei 2012). "Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding". Nasionale Departement van Vervoer. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.