Swaartekragversnelling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Valversnelling (uitgedruk in veelvoude van g) op toenemende hoogte in km

Op aarde is die swaartekragversnelling (of valversnelling) ongeveer 9,8 m/s2.

Aangesien dat die aarde 'n ellipsoïde is, wissel die waarde tussen 9.7803 m/s2 (op die ewenaar) en 9.8322 m/s2 (by die Noordpool). In Kaapstad (33° 56′ S) is dit 9.7966 m/s2.[1] Hierdie waarde geld vir seevlak. Naby aan die oppervlak van die aarde verminder hierdie waarde met ongeveer 0,00288 m/s2 vir elke kilometer bo die seevlak.

Verwysings[wysig]

  1. Clark, John B. Physical and Mathematical Tables (in Engels). Londen: Oliver and Boyd, 71. 

Kyk ook[wysig]