Swartkopspruit
Voorkoms
Swartkopspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Monding | Shisakashanghondo |
Monding-hoogte | 336 m |
Koördinate: 24°10′49″S 31°31′53″O / 24.18028°S 31.53139°O |
Die Swartkopspruit is 'n spruit wat in die Laeveld van die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika vloei.
Ontspring en roete
[wysig | wysig bron]Die spruit ontspring op die wesgrens van die sentrale Krugerwildtuin en mond uit in die Shisakashanghondo wat 'n sytak van die Olifantsrivier word.
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Google-kaart van die Swartkopspruit se samevloei by Geonames.org (cc-by)