Swartkrans (berg)
Voorkoms
Swartkrans is 'n 2 342 m hoë berg in die Witterberg-reeks in die Vrystaat, Suid-Afrika, sowat 22 km noordwes van Fouriesburg.
Bron
[wysig | wysig bron]- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Swartkrans, 'n grot in Gauteng