Swartkrans

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fossiele Hominiedterreine in Suid-Afrika*
Unesco-wêrelderfenisgebied
Ligging van Swartkrans op 'n kaart (Suid-Afrika)
Swartkrans
Swartkrans
Ligging van Sterkfontein in Suid-Afrika
Koördinate: 25°55′45″S 27°47′20″O / 25.92917°S 27.78889°O / -25.92917; 27.78889Koördinate: 25°55′45″S 27°47′20″O / 25.92917°S 27.78889°O / -25.92917; 27.78889
Lande Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Tipe Kultuur
Kriteria iii, vi
Verwysings 915
Streek Afrika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1999  (23ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Swartkrans is ’n Suid-Afrikaanse erfenisgebied naby Sterkfontein wat ryk is aan argeologiese materiaal, veral hominiedoorblyfsels. Dit is sowat 32 km van Johannesburg af geleë.[1]

Dit is in 1968 deur die Universiteit van die Witwatersrand gekoop. Die oudste fossiele wat daar gevind is, is tussen sowat 1,8 en 2 miljoen jaar oud.

Van die vroegste getuienis van die beheer van die omgewing deur brande is by Swartkrans gevind.[2] [3] Van die fossiele wat daar ontdek is, sluit in dié van Homo erectus, Paranthropus en Homo habilis.

Swartkrans is deel van die wêrelderfenisgebied Wieg van die Mensdom.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "9/2/233/0012 - Swartkrans Palaeontological Site, Zwartkrans 172, Krugersdorp District". South African Heritage Resources Agency. Verkry op 16 September 2013. 
  2. C. K. Brain; A. Sillent (1988-12-01). “Evidence from the Swartkrans cave for the earliest use of fire”. Nature 336 (6198): 464–466. doi:10.1038/336464a0. Besoek op 14 Junie 2011.
  3. Rincon, Paul (22 Maart 2004). "Bones hint at first use of fire". BBC. Verkry op 14 Junie 2011. 

Flag of South Africa.svg Hierdie Suid-Afrika-verwante artikel is slegs 'n saadjie. U kan ons wikipedia help deur dit uit te brei.