Swartmossel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Swartmossel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Mollusca
Klas: Bivalvia (tweekleppiges)
Subklas: Pteriomorphia
Orde: Mytiloida
Familie: Mytilidae
Genus: Choromytilus
Spesie: C. meridionalis
Binomiale naam
Choromytilus meridionalis
Krauss, 1848[1]

Die Swartmossel (Choromytilus meridionalis) is tweekleppige skulpdier wat voorkom aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika. Dit is swart van kleur en word blou as gevolg van erosie. Dit kom voor in rotsagtige gebiede in die tussengetysone. Die mossel word tot 15 cm lank. Dit is 'n gewilde seekosgereg.

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. http://www.biolib.cz, besoek op 5 Januarie 2010