Angolasysie
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Swartoogsysie)
Angolasysie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. thomensis
|
Binomiale naam | |
Estrilda thomensis (Sousa, 1888)
|
Die Angolasysie (Estrilda thomensis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en plaaslike nomade in halfdorre savanne en bossieveld. Die voël kom voor by die Kunenerivier waar dit wes van Ruacana maklik langs waterlope gesien word. Die voël is 11 cm groot en weeg 7 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cinderella Waxbill.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Estrilda thomensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)