Swartwangparkiet
Voorkoms
Swartwangparkiet | |
---|---|
Swartwangparkiete in Londen se dieretuin, Engeland. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. nigrigenis
|
Binomiale naam | |
Agapornis nigrigenis Sclater,WL, 1906
| |
Verspreiding |
Die Swartwangparkiet (Agapornis nigrigenis) is 'n gelokaliseerde, algemene voël in sy klein gebied in Suidwes-Zambië. Die omvang van sy swerwery na Suider-Afrika is onbekend. Die voël se status is kwesbaar. Die voël is 14 – 15 cm lank en 35 - 46 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Black-cheeked Lovebird.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Swartwangparkiet in San Diego se dieretuin.
-
'n Swartwangparkiet kop van naby gesien.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Agapornis nigrigenis. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Agapornis nigrigenis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)