Sydney Sweeney
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sydney Sweeney | |
Geboorte | 12 September 1997 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sydney Sweeney (gebore 12 September 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Under the Silver Lake (2018) en in die televisiereekse The Handmaid's Tale (2017) en Everything Sucks! (2018).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2016: Cassidy Way
- 2017: Vikes
- 2018: Under the Silver Lake
- 2018: Relentless
- 2018: Along Came the Devil
- 2018: Clementine
- Big Time Adolescence
- The Chattering
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2017: The Handmaid's Tale
- 2018: Everything Sucks!
- 2019: Euphoria
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2018: The Wrong Daughter
Video's
[wysig | wysig bron]- 2016: The Horde