Sylt (munisipaliteit)
Voorkoms
Sylt | |
---|---|
Dorp | |
Westerland is die grootste van die drie nedersettings wat in 2009 saamgesmelt het | |
Ligging in Noord-Friesland en Sleeswyk-Holstein | |
Koördinate: 54°54′N 08°19′O / 54.900°N 8.317°O | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Sleeswyk-Holstein |
Administratiewe distrik | Noord-Friesland |
Regering | |
• Burgemeester | Nikolas Häckel |
Oppervlak | |
• Totaal | 57,81 km2 (22,32 vk. myl) |
Hoogte | 1 m (3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 13 508 |
• Digtheid | 234/km2 (610/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+2:00 (MEST) |
Poskode | 25980 |
Skakelkodes | 04651 |
Webwerf | www.gemeinde-sylt.de |
Sylt is 'n munisipaliteit op die gelyknamige Noordsee-eiland wat op 1 Januarie 2009 met die samesmelting van die stad Westerland en die twee dorpe Sylt-Ost en Rantum gevorm is. Die munisipaliteit is in die sentrum van die eiland geleë en beslaan sowat 60 persent van sy oppervlakte en huisves 70 persent van die eilandbewoners.