Syringodea
Voorkoms
Syringodea | |
---|---|
Syringodea bifucata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Sparaxis Hook.f.
|
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Syringodea is 'n blomplant genus en geofiete wat hoort tot Iridaceae, die irisfamilie, en is die eerste keer in 1873 beskryf. Die genus is endemies aan Suid-Afrika.[1][2] Die genus is 1983 deur die plantkundige, Miriam de Vos, hersien.[3]
Die naam is afgelei van die Griekse woord syrinx wat pyp beteken.[4]
Spesies
[wysig | wysig bron]- Syringodea bifucata M.P.de Vos - Oos-Kaap, Vrystaat, Gauteng
- Syringodea concolor (Baker) M.P.de Vos - Oos-Kaap, Noord-Kaap, Wes-Kaap
- Syringodea derustensis M.P.de Vos - Wes-Kaap
- Syringodea flanaganii Baker - Oos-Kaap
- Syringodea longituba (Klatt) Kuntze - Wes-Kaap
- Syringodea pulchella Hook.f. - Oos-Kaap
- Syringodea saxatilis M.P.de Vos - Wes-Kaap
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Kew World Checklist of Selected Plant Families
- ↑ De Vos, M.P. (1983). Flora of Southern Africa 7(2; 2): i-ix, 1-76. Botanical Research Institute, Department of Agriculture.
- ↑ https://www.pacificbulbsociety.org/pbswiki/index.php/Syringodea
- ↑ Manning, John; Goldblatt, Peter (2008). The Iris Family: Natural History & Classification. Portland, Oregon: Timber Press. pp. 91–93. ISBN 0-88192-897-6.