Geofiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Amaryllis belladonna, 'n geofiet

'n Geofiet is volgens die definisie van Raunkiaer (1934)[1] 'n plant wat 'n ondergrondse orgaan besit soos 'n blombol, 'n knol of 'n wortelstok wat dit in staat stel om 'n droë seisoen te oorleef, terwyl die plant se bogrondse blare elke jaar afsterf. Hierdie definisie is later bygewerk, maar vorm steeds die basis vir die begrip geofiet.

Veral gebiede met 'n mediterreense bioom is ryk aan geofiete: hulle is winterreëngebiede met 'n droë somer. Die Kaapse floraryk is daarvan die rykste gebied.[2]

Gebied Oppervlakte (103km2 Aantal geofietspesies
Kaapgebied 200 2100
Chili 100 200
Kalifornië 400 200
Australië 500 700
Middellandse Seegebied 2300 1300

Die geofiete van die Kaapgebied[wysig | wysig bron]

Die Kaapgebied soos hier aangegee omvat die kusfynbos, bergfynbos en die sukkulente Karoo en strek van Lüderitz in Namibië tot Kaapstad en Grahamstad in die ooste. Die aantalle geofiete is uitsonderlik groot. Omdat spesies steeds hersien word, kan die getalle verder verander.[2]

Genus Wêreld Kaapgebied Endemies
Asparagales
Orchidaceae
Bartholina 2   2 0
Bonatea 20   2 0
Brachycorythis 33   1 1
Brownleea 7   3 0
Ceratandra 6   6 6
Corycium 14  11 9
Disa 162  95 83
Disperis 84  15 8
Eulophia 250  16 1
Evotella 1   1 1
Gastrodia 17   1 1
Habenaria 800   7 0
Holothrix 55  16 7
Liparis 250   1 0
Pachites 2   2 2
Pterygodium 18  13 13
Satyrium 88  31 23
Schizodium 6   6 4
Stenoglottis 4   1 0
Hypoxidaceae
Empodium 9   5 4
Hypoxis 80   7 1
Pauridia 2   2 2
Spiloxene 25  21 20
Tecophilaeaceae
Cyanella 8   8 6
Walleria 3   1 1
Iridaceae
Babiana 80  78 76
Chasmanthe 3   3 2
Crocosmia 8   1 1
Devia 1   1 1
Dierama 44   1 0
Ferraria 11  10 9
Freesia 14  11 10
Geissorhiza 84  84 84
Gladiolus 260 117 101
Hesperantha 79  41 36
Ixia 50  50 50
Lapeirousia 40  34 26
Melasphaerula 1   1 1
Micranthus 3   3 3
Moraea 195 147 135
Pillansia 1   1 1
Romulea 95  70 61
Sparaxis 15  15 15
Syringodea 8   5 4
Thereianthus 8   8 8
Tritonia 28  26 23
Tritoniopsis 24  24 23
Watsonia 52  34 31
Xenoscapa 2   2 2
Asphodelaceae
Bulbine 75  51 42
Bulbinella 23  17 17
Trachyandra 52  37 32
Alliaceae
Allium 550   1 0
Tulbaghia 20   8 5
Agapanthaceae
Agapanthus 3   3 2
Amaryllidaceae
Amaryllis 2   2 2
Ammocharis 5   1 0
Apodolirion 6   3 3
Boophone 2   2 1
Brunsvigia 20  12 10
Clivia 5   1 1
Crinum 65   2 1
Crossyne 2   2 2
Cybistetes 1   1 1
Cyrtanthus 57  27 20
Gethyllis 32  32 31
Haemanthus 22  17 11
Hessea 14  14 10
Nerine 23   4 4
Scadoxus 9   2 0
Strumaria 24  25 23
Ruscaceae
Eriospermum 102  76 49
Hyacinthaceae
Bowiea 1   1 0
Daubenya 8   8 7
Drimia 131  33 27
Eucomis 10   3 1
Lachenalia 121 121 116
Ledebouria 46   5 2
Massonia 7   7 6
Merwilla 5   1 1
Ornithogalum 234 102 80
Pseudoprospero 1   1 1
Spetaea 1    1 1
Veltheimia 2    2 1
Dioscoreales
Dioscoreaceae
Dioscorea 400    6 2
Liliales
Colchicaceae
Androcymbium 40   26 25
Baeometra 1    1 1
Neodregea 1    1 1
Onixotis 2    2 2
Ornithoglossum 8    6 5
Wurmbea 37   15 14
Commelinales
Haemodoraceae
Dilatris 4    4 4
Wachendorfia 4    4 4
Caryophyllales
Aizoaceae
Phyllobolus 31   11 10
Saxifragales
Crassulaceae
Tylecodon 41    5 4
Geraniales
Geraniaceae
Pelargonium 300   98 87
Malpighiales
Euphorbiaceae
Euphorbia 1500    1 1
Oxalidales
Oxalidaceae
Oxalis 500  181 166
Gentianales
Apocynaceae
Brachystelma 110    9 3
Ceropegia 160   14 3
Eustegia 1    1 1
Fockea 6    5 4
Orbea 20    4 0
Pachycarpus 30    2 0
Woodia 3    1 0
Xysmalobium 40    3 0
Asterales
Asteraceae
Othonna 120   30 27
Total 2096 1756

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. The life forms of plants. Raunkiaer C. 1934. Oxford: Clarendon Press.
  2. 2,0 2,1 An overview of the Cape geophytes Serban Porches, Richard M. Cowling, Peter Goldblatt, John C. Manning, Deirdré A. Snijman Biological Journal of the Linnean Society, 87: 27–43. (2006)