Gaan na inhoud

Têtrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Têt
rivier
Inheemse etiketTetWysig
IPAˈtetWysig
Bron van die watergangCarlitWysig
Mond van die watergangMiddellandse SeeWysig
Drainage basinTêt basinWysig
LandFrankrykWysig
Geleë in administratiewe eenheidPyrénées-OrientalesWysig
Geografiese ligging42°42′48″N 3°2′23″EWysig
GeoshapeData:Têt.mapWysig
Map
Die Têt in Perpigna.

Die Têt is die grootste rivier in Pyrénées-Orientales, in die suidweste van Frankryk. Die Têt is 115 km lank en het sy oorsprong aan die voet van die Pic Carlit in die Pireneë. Dit kruis die Pyrénées-Orientales département (in Noord-Katalonië) van wes na oos en mond uit in die Middellandse See naby die stad Perpignan.

Dorpe langs die rivier[wysig | wysig bron]