Taliep Petersen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Taliep Petersen
Gebore15 April 1950
Suid-Afrika
Sterf16 Desember 2006 (op 56)
Beroep(e)Sanger, komponis, regisseur

Taliep Petersen (15 April 1950 - 16 Desember 2006) was 'n Suid-Afrikaanse sanger, komponis en regisseur van 'n aantal populêre musiekblyspele. Hy het onder andere met David Kramer gewerk, saam met wie hy 'n Olivier-toekenning ontvang het.

Dood[wysig | wysig bron]

Petersen is op 16 Desember 2006 by sy huis doodgeskiet.[1] Op 18 Junie 2007 is sy vrou, Najwa Petersen, in hegtenis geneem in verband met die moord.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Taliep Petersen shot dead in robbery" (in Engels). Mail&Guardian online. 17 Desember 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2015.
  2. "Wife charged in Petersen murder" (in Engels). News24.com. 19 Junie 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Februarie 2009.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]