Talsi
Voorkoms
Ligging in Letland | Wapen |
Vlag | |
Land | Letland |
Koördinate | 57°15′N 22°36′O / 57.250°N 22.600°O |
Stigting | 1231 (eerste verwysing) |
Stadstatus | 1917 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 7,8 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2016) | 10 377 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 330,38/vk km |
Tydsone | UTC +2 (OET) |
- Somertyd | UTC +3 (OEST) |
Burgemeester | Aivars Lācarus |
Amptelike Webwerf | www.talsi.lv |
Talsi (Duits: Talsen, Lyfs: Tālsa) is 'n stad in die weste van Letland, in die streek Koerland (Letties: Kurzeme). Daar word na die stad verwys as die "pêrel van Koerland" of as die "stad van nege heuwels". In 2016 het Talsi 'n bevolking van 10 377 gehad.[1]
Bekende persone
[wysig | wysig bron]- Carl Amenda (1771–1836), vriend van Ludwig van Beethoven, pastoor in Talsi van 1802–1836
- Vera Zozuļa (* 1956), Sowjet-Rennrodlerin
- Romāns Vainšteins (* 1973), fietsryer
- Janis Strelnieks (* 1989), basketbalspeler
Literatuur
[wysig | wysig bron]- Hans Feldmann, Heinz von zur Mühlen (Hg.): Baltisches historisches Ortslexikon, Teil 2: Lettland (Südlivland und Kurland). Böhlau, Köln 1990, ISBN 3-412-06889-6, S. 634–635.
- Astrīda Iltnere (Red.): Latvijas Pagasti, Enciklopēdija. Preses Nams, Riga 2002, ISBN 9984-00-436-8.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Latvijas iedzīvotāju skaits pašvaldībās pagastu dalījumā" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 20 Oktober 2016. Besoek op 8 Oktober 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Talsi.
- Amptelike webwerf