Televisión Nacional de Chile

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Question book-4.svg Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.


Televisión Nacional de Chile (TVN)
Logotipo de Televisión Nacional de Chile.svg
Gestig September 1969
Gesluit Aktief
Land Vlag van Chili Chili
Taal Spaans
Uitsaaiarea Suid-Amerika
Hoofkantoor Santiago de Chile
Webtuiste www.tvn.cl
Die hoofkantoor van Televisión Nacional de Chile

Televisión Nacional de Chile (TVN) is 'n Chileense televisienetwerk met sy hoofkantoor in Santiago de Chile. Dit is in opdrag van president Eduardo Frei Montalva gestig en op 18 September 1969 landwyd van stapel gestuur.