Temisto (maan)
Voorkoms
Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur | Charles Kowal (1975) Elizabeth Roemer (1975) |
Datum | 30 September 1975 21 November 2000 herontdek |
Wentelbaaneienskappe | |
Periapside | 5 909 000 km (0,039 AE) |
Apoapside | 8 874 300 km (0,059 AE) |
Wentelbaanradius | 7 391 650 km (0,04941 AE) |
Eksentrisiteit | 0,2006 |
Wentelperiode | 129,82761 dae (0,3554 a) |
Gem. omwentelingspoed | 4,098 km/s |
Inklinasie | 45,81° (tot Ekliptika) 47,48° (tot Jupiter se ewenaar) |
Satelliet van | Jupiter |
Fisiese eienskappe
| |
Gem. radius | 4 km[1] |
Oppervlakte | ~200 km² |
Volume | ~270 km³ |
Massa | 6,89×1014 kg |
Gem. digtheid | 2,6 g/cm3 aanvaar[2] |
Oppervlak- aantrekkingskrag | ~0,0029 m/s2 (0,0003 g) |
Ontsnapping- snelheid | ~0,0048 km/s |
0,04 aanvaar[1] | |
Temperatuur | ~124 K |
Temisto (Grieks: Θεμιστώ), ook bekend as Jupiter XVIII, is ’n klein maan van Jupiter. Dit is in 1975 ontdek, toe verloor en in 2000 herontdek. Dit is een van Jupiter se onreëlmatige mane wat nie deel van ’n groep is nie.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 Sheppard, S.S.; Jewitt, D.C.; An abundant population of small irregular satellites around Jupiter, Nature, 423 (May 2003), bl. 261-263
- ↑ Physical parameters from JPL