Termunten

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Termunten
Termunten, dorp en die Ursuskerk, 13de eeu
Termunten, dorp en die Ursuskerk, 13de eeu
Termunten is in Nederland
Termunten
Termunten
Koördinate: 53°17′46″N 7°2′37″O / 53.29611°N 7.04361°O / 53.29611; 7.04361Koördinate: 53°17′46″N 7°2′37″O / 53.29611°N 7.04361°O / 53.29611; 7.04361
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieFlag Groningen.svg Groningen
MunisipaliteitFlag of Delfzijl.svg Delfzijl
Bevolking
 • Totaal405

Termunten is 'n dorp in die munisipaliteit Delfzijl in die provinsie Groningen in Nederland. Tot 1990 het Termunten 'n eie munisipaliteit gehad. Die Ursuskerk van Termunten is gebou in die 13de eeu. Die huidige kerk is gebou op die fondamente van 'n ouer kruiskerk uit die 12de eeu.