Thalys
Voorkoms
Internasionale gemeenskaplike onderneming
Regsvorm
Koöperasie met beperkte verantwoordelikhede volgens Belgiese reg
Leuse
Bienvenue chez nous
("Welkom by ons")
Stigting
1995
Aandeelhouers
62% SNCF
28% SNCB
10% Deutsche Bahn
Agnès Ogier, CEO
Produk
Hoëspoedtreindienste
Webtuiste
www.thalys.com
Thalys [ˈtaːlɪs] is 'n Europese hoëspoedtrein wat op die Franse TGV-tegnologie gebaseer is.
Thalys is nie afkorting nie, maar 'n kunswoord of ligatoom wat deur bemarkingstratege ontwikkel is. Hierdie kunswoord kan in alle taalgebiede, waar Thalys-treine loop, ewe maklik uitgespreek word.
Hoëspoedtreine | |
---|---|
Acela Express | Aérotrain | AGV | AVE | Eurostar | Eurostar Italia | Flytoget | Gautrein | InterCityExpress | JR-Maglev MLX01 Magneetsweeftreine | Pendolino | Sapsan |Shinkansen | Singapoerse MRT | TGV | Thalys | Treno Alta Velocità | Transrapid | X 2000 |