Theatre on the Bay
Voorkoms
Stad of dorp | Kampsbaai, Kaapstad | |
Land | Suid-Afrika | |
Sitplekke | Sowat 250 | |
Geopen | Desember 1988 | |
Webtuiste | Theatre on the Bay |
Theatre on the Bay is ’n teater in Kampsbaai, Kaapstad. Die gebou is in die 1980's deur Pieter Toerien in ’n teater omskep. Dit het in Desember 1988 geopen met ’n produksie van Dan Goggin se Nunsense.[1]
Toerien se teater bied ’n mengsel van plaaslike en internasionale drama, musiekspele, komedie en dans.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ The Encyclopaedia of South African Theatre, Film, Media and Performance. URL besoek op 2 Maart 2013
- ↑ Cape Town Magazine. URL besoek op 2 Maart 2013