Kampsbaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kampsbaai
Kampsbaai vanaf Leeukop.
Kampsbaai vanaf Leeukop.
Ligging van Kampsbaai op 'n kaart (Kaapstad)
Kampsbaai
Kampsbaai
Koördinate: 33°57′0″S 18°23′0″O Koördinate: 33°57′0″S 18°23′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Metropolitaanse Munisipaliteit Stad Kaapstad
Wyk 74
Stigting ~1713
Oppervlak
 - Voorstad 1,68 km²  (0,6 vk m)
Bevolking (2011)
 - Voorstad 2 773
 - Digtheid 1 700/km² (4 403/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 8005
Skakelkode(s) 021
Kampsbaai vanaf Tafelberg.

Kampsbaai is 'n voorstad en vakansieoord in Kaapstad in die Weskaap, Suid-Afrika. Die voorstad is genoem na Von Camptz 'n amptenaar van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie aan wie die plaas Ravensteyn, langs Kloofnek, behoort het. Kampsbaai is vroeër gebruik as 'n kuswoning vir menige vroeëre Britse Goewerneurs. The Round House, onderkant Kloofnek, was lord Charles Somerset se jaghuis. Kampsbaai was eers deel van Woodstock se munisipaliteit. Sy vooruitgang het begin met die bou van 'n tremlyn om Leeukop in 1902. Dit is sedertdien deur busse vervang. Kampsbaai het deel geword van Kaapstad in 1913 toe verskeie klein munisipaliteite saamgesmelt het. Die strand is as 'n blouvlagstrand gesertifiseer.

Bron[wysig]