Thom Yorke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Thom Yorke
Thom Yorke.jpg
Thom Yorke op die Verhoog
Alias Dr. Tchock, Tchocky
Geboorte 17 Oktober 1968
Wellingborough, Northamptonshire, Engeland
Beroep(e) Musikant, Kunstenaar
Genre(s) Electronica
Instrument(e) Stem, Kitaar, Klavier, Keyboard
Aktiewe jare 1991 - hede
Uitgewer(s) XL, TBD
Assosiasies Radiohead
Portal.svg Musiekportaal

Thom Edward Yorke (gebore 17 Oktober 1968 in Wellingborough, Northamptonshire, Engeland) is meestal bekend as die hoofsanger van die musiekgroep Radiohead. Hy het ook as solo kunstenaar 'n CD genaamd "The Eraser" in Julie 2006 vrygestel. Die CD is sterk deur elektroniese musiek beïnvloed. Hy bespeel talle instrumente, meestal elektriese of akoestiese kitaar en klavier en ander klawerinstrumente, maar het ook al baskitaar en tromme gespeel vir Radiohead.

Bronne[wysig]