Thomas Arne
Voorkoms
Thomas Augustine Arne | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Thomas |
Gebore | 12 Maart 1710 |
Sterf | 5 Maart 1778 |
Genres | Klassiek |
Beroep(e) | Komponis |
Thomas Augustine Arne (/ɑːrn/; 12 Maart 1710 – 5 Maart 1778) was 'n Engelse komponis. Hy is bekend om sy patriotiese liedjie, Rule Britannia , 'n weergawe van God Save the King, wat die Britse volkslied sou word, en die liedjie A-Hunting We Will Go.
Arne was 'n toonaangewende Britse teaterkomponis van die 18de eeu, wat by die Drury Lane en Covent Garden gewerk het.
Notas
[wysig | wysig bron]Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |