Tia Ballard
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tia Ballard | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tia Ballard (gebore 11 Mei 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fairy Tail: Priestess of the Phoenix (2012) en Fairy Tail: The Movie - Dragon Cry (2017), en in die televisiereekse Fairy Tail (2009) en Guilty Crown (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: Fairy Tail: Priestess of the Phoenix
- 2016: Kantai Collection: KanColle Movie
- 2017: Fairy Tail: The Movie - Dragon Cry
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1996: B'T X
- 2007: Ohedo Rocket
- 2008: Rosario + Vampire
- 2008: Blassreiter
- 2008: Nabari no Ou
- 2008: Birdy the Mighty Decode
- 2008: Linebarrels of Iron
- 2009: Fairy Tail
- 2009: RideBack
- 2010: Baka and Test: Summon the Beasts
- 2010: Kurage hime
- 2011: Guilty Crown
- 2011: Freezing
- 2011: Ben-To
- 2011: Maken-Ki! Battling Venus
- 2012: Hyouka
- 2012: Aquarion EVOL
- 2013: The Devil Is a Part-Timer!
- 2013: Hyperdimension Neptunia
- 2013: Freezing Vibration
- 2014: No-Rin
- 2014: D-Frag!
- 2015: My Love Story!!
- 2015: He Is an Ultimate Teacher
- 2015: Valkyrie Drive: Mermaid
- 2016: Myriad Colors Phantom World
- 2016: Prince of Stride: Alternative
- 2016: Aokana: Four Rhythm Across the Blue
- 2016: Handa-kun
- 2016: Danganronpa 3: The End of Hope's Peak Academy - Future Arc
- 2016: Magical Girl Raising Project
- 2016: The Disastrous Life of Saiki K
- 2017: Sakura Quest
- 2018: DARLING in the FRANXX
- 2018: Lord of Vermilion
- 2018: Harukana Receive
Video's
[wysig | wysig bron]- 2009: Tetsuwan Bâdî Decode: The Cipher