Tom Welling
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tom Welling | |
Geboortenaam | Thomas John Patrick Joseph Welling[1] |
---|---|
Geboorte | 26 April 1977 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tom Welling (gebore 26 April 1977) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cheaper by the Dozen (2003), The Fog (2005), en Draft Day (2014), en in die televisiereeks Smallville (2001).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Cheaper by the Dozen
- 2005: The Fog
- 2013: Parkland
- 2014: Draft Day
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2001: Smallville
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Superman: The Early Years (Behind the Scenes of Smallville)
- 2004: TV Guide CloseUp: Behind the Scenes of 'Smallville'
- 2005: TV Guide Specials: TV Families
Video's
[wysig | wysig bron]- 2004: Christopher Reeve: The Man of Steel
- 2006: Seeing Through 'The Fog'
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Inside of Tom Welling (10:13)".[dooie skakel]