Torquay
Voorkoms
Torquay | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor die hawe van Torquay | |
Koördinate: 50°28′45″N 3°31′50″W / 50.47917°N 3.53056°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Devon |
Bevolking | |
• Totaal | 65 245 |
Tydsone | UTC±00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | TQ1-TQ3, TQ12 |
Skakelkodes | 01803 |
Torquay [tɔrˈkiː] is 'n strandoord in die Engelse graafskap Devon wat administratief onder die unitêre owerheid van Torbay val. Dit is 29 km suid van die county town Exeter en 45 km noordoos van Plymouth in die noorde van Tor Bay geleë.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Census 2011 - Torbay Profile" (in Japannees). Torbay Council. 3 Julie 2013. p. 4. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Maart 2016. Besoek op 13 Februarie 2014.