Tweede klasse (sokker België)
Voorkoms
Taalgebruik moet nagegaan word: Die teks moet vir spelling, sinsbou en woordkeuse nagegaan word. Indien dit nie binne twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer. |
Eerste klasse B | |
2023–24 Eerste klasse B | |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 1909 |
Vervang met | Eerste klasse B |
Eienaar | Koninklike Belgiese Sokkervereniging |
Inwydingseisoen | 1909/10 |
Deelnemende lande | België |
Aantal spanne | 12 (sedert 2022–23) |
Mees onlangse kampioen | KVC Westerlo (2022–23) |
Verwante kompetisies | Beker van België |
Borg(e) | Proximus |
Die Tweede Klasse (Eerste klasse B) is die tweede sokkerafdeling in België. Die Tweede Klasse bestaan uit twaalf klubs, wat twee keer per seisoen teen mekaar speel (een weg- en tuiswedstryd). Die kampioen promoveer na die Eerste Klasse. Via die Nacompetitie kan nog een klub hom plaas vir die Eerste Klasse. Die onderste twee spanne relegeer speel in 'n Nakompetisie teen relegasie na die Derde Klasse.