Umjindi Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Umjindi
Kaart van Suid-Afrika wat Umjindi in Mpumalanga aandui
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Ehlanzeni
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode MP323
Burgemeester  
Hoofstad Barberton
Grootste tale Swazi, Afrikaans, Engels
Area 1 745 km²  
Bevolking 69,577 (2011)

Die Umjindi Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika. Op 3 Augustus 2016, met die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2016, is die munisipaliteit by die Mbombela Plaaslike Munisipaliteit ingelyf.

Nedersettings[wysig | wysig bron]

Nedersettings in die munisipaliteit: