Umm Kulthum
Voorkoms
Umm Kulthum | |
---|---|
أم كلثوم أم كلثوم إبراهيم السيد البلتاجي | |
Gebore | Umm-Kulthum Ibrahim as-Sayed El-Beltagi 31 Desember 1898 Tamay Ez-Zahayra, El Senbellawein, El Dakahlia, Khedivate van Egipte |
Sterf | 03 Februarie 1975 (op 76) |
Nasionaliteit | Egipties |
Beroep | Sangeres, aktrise |
Jare aktief | 1924–1973 |
Umm Kulthum (Arabies:ˈomme kælˈsuːm|lang; Frans: Oum Kalthoum; gebore Umm-kulthom ʾIbrāhīm es-Sayyid el-Beltāǧī أم كلثوم إبراهيم السيد البلتاجي[1][2] op 31 Desember 1898, of 4 Mei 1904;[3] oorlede 3 Februarie 1975) was 'n Egiptiese sangeres, liedjieskrywer, en film-aktrise in die 1920s tot die 1970s. Sy is die eretitel van Kawkab al-Sharq (كوكب الشرق, 'Ster van die Ooste') gegee.[4] Umm Kulthum was bekend vir haar vokale vermoë en unieke styl. Sy het meer as 80 miljoen plate wêreldwyd verkoop, wat haar een van die topverkoper Midde-Oosterse sangers alle tye gemaak het.[5]
Sy word in haar geboorteland Egipte as 'nasionale ikoon beskou; sy is 'Die stem van Egipte' genoem[6][7] en "Egipte se vierde piramide".[8][9]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Umm Kulthum Ibrahim". 1 Julie 1997.
- ↑ "Umm Kulthum: An Outline of her Life". almashriq.hiof.no.
- ↑ "Umm Kulthūm". Encyclopædia Britannica. (2012).
- ↑ "Egypt's Umm Kulthum hologram concerts to take place at the Abdeen Palace on November 20,21". EgyptToday. 14 November 2020. Besoek op 4 Februarie 2021.
- ↑ "Oum Kalthoum, a star still shining bright". france24.com.
- ↑ Umm Kulthum: A Voice Like Egypt.
- ↑ Danielson, Virginia (1996). "Listening to Umm Kulthūm". Middle East Studies Association Bulletin. 30 (2): 170–173. doi:10.1017/S0026318400033976. ISSN 0026-3184. JSTOR 23061883.
- ↑ "Umm Kulthoum, the fourth pyramid". 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2018. Besoek op 15 Maart 2021.
- ↑ Umm Kulthum, homage to Egypt's fourth pyramid, https://en.qantara.de/content/umm-kulthum-homage-to-egypts-fourth-pyramid
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Umm Kulthum.