Université Paris-Panthéon-Assas
Voorkoms
Universiteit Paris-Panthéon-Assas | |
---|---|
Université Paris-Panthéon-Assas | |
Gestig: | 1970 |
Tipe: | Openbare universiteit |
President: | Stéphane Braconnier |
Personeel: | 2 050 |
Studentetal: | 19 100 |
Ligging: | Parys, Frankryk |
Webtuiste: | http://assas-universite.fr/ |
Die Universiteit Paris-Panthéon-Assas (ook bekend as Université Paris-Panthéon-Assas) is 'n universiteit in Parys, Frankryk wat in 1970 gestig is.[1]
Bekende gegradueerdes
[wysig | wysig bron]- Stephane Kirkland, Frans-Amerikaanse wetenskaplike en argitek met gevorderde akademiese grade in kunsgeskiedenis, argitektuur, stedelike reg en ekonomie
- Dominique de Villepin, Franse diplomaat, digter en politikus
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (fr) (en) - Die universiteit se webwerf