Universiteit Guglielmo Marconi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Universiteit Guglielmo Marconi
Università degli Studi Guglielmo Marconi

Motto:Verso il futuri... LiberaMente
Gestig:~2004
Studente:15 603[1]
Ligging:Rome, Italië
Webtuiste:http://www.unimarconi.it/
Universiteit Guglielmo Marconi

Die Universiteit Guglielmo Marconi (Italiaans: Università degli Studi Guglielmo Marconi) is ’n universiteit in Rome (Via Plinio, 44), in Italië. Dit is in 2004 opgerig en het meer as 15 603 studente.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]