Uropygi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Uropígidos
WhipscorpLyd.png
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Uropygi

Families
Sinonieme
  • Thelyphonida (O. P-Cambridge, 1872)

Die sweepskerpioene (orde Uropygi) is ’n klein arachniedorde wat uit ongespinnekopagtiges veer 130 spesies bestaan. Die diere lyk soos skerpioene omdat hulle goed ontwikkelde kaaktasters het. Die eerste paar bene van die sweepskerpioene is dun en dit word nie vir voortbeweging gebruik nie, maar wel as 'n tasorgaan.

Uropygi

Die abdomen is gesegmenteer en die laaste segment dra ook 'n dun aanhangsel. Die diere het 'n paar anale kliere, wat 'n suuroplossing uitspuit indien die dier bedreig word. Die diere is vleisetend en hulle verkies vogtige omgewings, buiten 'n paar spesies wat in woestyne voorkom.

Bronnelys[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]