Valorie Curry

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Valorie Curry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Valorie Mae Curry
Geboorte 12 Februarie 1986 (1986-02-12) (33 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Valorie Curry (gebore 12 Februarie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 (2012) en Blair Witch (2016), en in die televisiereekse The Following (2013) en The Tick (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2012: The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2
  • 2016: Blair Witch
  • 2018: After Darkness
  • 2018: Inherit the Viper

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2013: The Following
  • 2017: The Tick

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2012: Blink-182: After Midnight
  • 2014: The Thrill of Horror: The Creator Behind the Following
  • 2014: The Cult of Joe Carroll: Inside the Followers
  • 2014: The Following Production Chronicles
  • 2014: The Following: The Followers Den
  • 2014: The Following: The Poe Mask
  • 2014: The Twisted Journal of the Followers
  • 2014: The Following: Season 2 (Following Marcos Siega)
  • 2014: The Following: Season 2 (The Religion of Joe Carroll)
  • 2014: The Following: Season 2 (Bound by a Common Foe)
  • 2014: The Following: Season 2 (The Joe Mask)
  • 2017: Making the American Dream
  • 2017: American Pastoral: Adapting an American Classic

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]