Valter Skarsgård

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Valter Skarsgård
Ouers Stellan Skarsgård
My Agnes
Beroep Akteur
Familie Alexander Skarsgård (broer)
Gustaf Skarsgård (broer)
Bill Skarsgård (broer)

Valter Skarsgård (gebore op 25 Oktober 1995) is 'n Sweedse akteur.[1][2]

Vroeë lewe[wysig | wysig bron]

Skarsgård is die seun van Stellan Skarsgård en My Agnes, 'n dokter.[3] Hy het vier broers, Alexander, Gustaf, Sam, Bill en een suster Eija. Hy het ook twee half-broers, Ossian en Kolbjörn.[4] Valter Skarsgård het in St Eriks gimnasium gestudeer en gegradueer in 2013.[5]

Filmografie[wysig | wysig bron]

  • 2003 – Detaljer[6]
  • 2003 – To Kill a Child
  • 2007 – Arn – The Knight Templar[7]
  • 2008 – Arn – The Kingdom at Road's End
  • 2012 – Portkod 1321
  • 2013 – IRL[8]
  • 2013 – Skavlan
  • 2013 – Love Music Video deur Emil Hero met Ledvig
  • 2014 – Portkod 1525
  • 2014 – Die Fraven der Wikinger – odins Tötcher The Viking Woman[9]
  • 2014 – Vinsten Keep that dream Alive Music Video
  • 2016 – Siv sover vilse
  • 2016 – Svartsjön[10][11]
  • 2016 – Metallica ManUNkind Music Video
  • 2017 – Lords of Chaos[12]
  • 2017 – Ravens

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]