Vickers Viscount

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vickers Viscount
Cambrian Airways Vickers Viscount Manteufel-5.jpg
Cambrian Airways Vickers Viscount
Tipe Turboskroef passasiersvliegtuig
Vervaardiger Vickers-Armstrongs
Nooiensvlug 16 Julie 1948
Bekendstelling 18 April 1953
Onttrek Januarie 2009
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker British European Airways
Vervaardig 1948–1963
Aantal gebou 445

Die Vickers Viscount is 'n Britse mediumstrek turboskroef passasiersvliegtuig wat op 16 Julie 1948 sy eerste vlug voltooi het. Dit is gebou deur Vickers-Armstrongs. Die vliegtuig is ontwerp in antwoord op 'n behoefte dokument wat deur die Brabazon Committee uitgereik is. Die vliegtuig is in diens gestel in 1953 en is die wêreld se eerste turboskroef aangedrewe vliegtuig.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]