Visagie
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Visagie is 'n Afrikaanse van van Frans-Belgiese afkoms. Voorbeelde hiervan is:
- Adriano Visagie, akteur in die rolprent Salute!
- Alfred Visagie (* 1972), Suid-Afrikaanse naelloper, deelnemer aan die Olimpiese Somerspele in 1996
- Callie Visagie (* 1988), rugbyspeler
- Cobus Visagie, rekenmeester en voormalige Springbokrugbyspeler
- Gawie Visagie (1955–2014), Suid-Afrikaanse rugbyspeler (broer van Piet Visagie)
- Hentie Visagie, stigter van die Klipwerforkes.
- Jaco Visagie (* 1992), Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Piet Visagie (1943–2022), Springboklosskakel van 1967–1971
- Rudi Visagie (* 1959), voormalige Springbokrugbyspeler
- Worsie Visagie, hoofkarakter in Willie Esterhuizen se komedies
van Visagie. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. | Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die