Vlag van Rynland-Palts
Voorkoms
Bynaam | Civile en Staat vlag (de) Landes- und Landesdienstflagge |
---|---|
Gebruik | Burgerlike- en Staatsvlag |
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 10 Mei 1948 |
Ontwerp | 'n Horisontale driekleur in swart, rooi en goud |
Die vlag van Rynland-Palts, ook bekend as Rhineland-Pfalz, is 'n driekleur van drie horisontale strepe van swart, rooi en goud. Hierdie kleure is Duitsland se nasionale kleure en word soms na verwys as schwarz-rot-gold. In die kanton, of die boonste linkerhoek, is die wapen van die staat van Rynland-Palts.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Flags of the World (2005-02-12), Rhineland-Palatinate (Germany)Rheinland-Pfalz, http://flagspot.net/flags/de-rp.html, besoek op 2011-01-18