Vredefort (kiesafdeling)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Vredefort was ’n kiesafdeling in die Vrystaat vir die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing ná Uniewording in 1910. In 1966 is die kiesafdeling se naam verander na “Parys”.[1]

Die kiesafdeling is van 1943 tot 1966 verteenwoordig deur Henning Klopper. Sy oupa, C.C. Klopper het dieselfde kiesafdeling verteenwoordig in die Volksraad van die Vrystaatse Republiek.[1]

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Potgieter, D.J. (ed.) 1972. Standard Encyclopaedia of Southern Africa. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou).
  • Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.
  1. 1,0 1,1 "Klopper, Henning Johannes". Ensiklopedie van die Wêreld (Deel 6). Ed. Albertyn, C.F.. Stellenbosch: C.F. Albertyn.