Vrugteskommel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
'n Aarbei-suurlemoen-vrugteskommel

'n Vrugteskommel is 'n drankie gemaak van gepureerde rou vrugte en/of groente, tipies met behulp van 'n versapper.[1] 'n Vrugteskommel het dikwels 'n vloeibare basis soos water, vrugtesap, plant-melk, en soms suiwelprodukte, soos melk, jogurt, roomys of maaskaas. Vrugteskommels kan gemaak word met ander bestanddele, soos gebreekte ys, versoeters (heuning of suiker), asyn, wei poeier, sjokolade of voedingsaanvullings, onder andere volgens persoonlike keuse.


Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Smoothie". Oxford Dictionary, Oxford University Press. 2018.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]