Waboomberge
Voorkoms
Die Waboomberge is 'n bergreeks suid van die Koue Bokkeveld en noord van die Warm Bokkeveld in die Wes-Kaap in Suid-Afrika.
Na die weste is die naaste dorpe Tulbagh, Ceres en Prince Alfred Hamlet, almal in die Witsenberg Munisipaliteit.
Die berg se gemiddelde hoogte is 1 332 m bo seevlak, met 'n enkele piek by 1 629 m.
Koördinate by 33°37′28″S 19°54′36″O / 33.6244°S 19.9099°O