Warren Christie
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Warren Christie | |
Geboortenaam | Hans Warren Christie |
---|---|
Geboorte | 4 November 1975 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Warren Christie (gebore 4 November 1975) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Apollo 18 (2011) en This Means War (2012), en in die televisiereekse Happy Town (2010) en Alphas (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: X's & O's
- 2008: Magic Flute Diaries
- 2011: Apollo 18
- 2012: This Means War
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2003: Still Life
- 2006: This Space for Rent
- 2010: Happy Town
- 2010: True Justice
- 2011: Alphas
- 2013: Motive
- 2014: Rush
- 2016: Eyewitness
- The Village
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: My Baby Is Missing
- 2008: The Most Wonderful Time of the Year
- 2009: Malibu Shark Attack
- 2010: Ties That Bind
- 2011: Three Weeks, Three Kids
- 2014: The Color of Rain
- 2017: Cocaine Godmother
Video's
[wysig | wysig bron]- 2008: Bachelor Party 2: Analysis of a Stripper Fight