Wemmerpan
Voorkoms
Wemmerpan | |
---|---|
'n Roeier in die vroeë oggendure op Wemmerpan | |
Koördinate: | 26°13′50″S 28°03′30″O / 26.23056°S 28.05833°O |
Ligging: | La Rochelle, Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika |
Soort: | Binnemeer |
Wemmerpan is 'n meer en ontspanningsarea in die suide van Johannesburg. Watersport word daar beoefen. Santarama Miniland is in die park geleë. Die park is oorkant die Turffonteinperderesiesbaan.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.