Weskoppies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Weskoppies, informeel bekend as die Groendakkies, is 'n openbare psigiatriese hospitaal in Pretoria, Gauteng . Dit is wes van die middestad geleë en is gebou op die terrein van die ou botaniese tuine.

Die hospitaal word deur onder andere die Universiteit van Pretoria en die Universiteit van Limpopo as 'n onderwyshospitaal gebruik.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

In 1892 is die eerste psigiatriese instelling in die Suid-Afrikaansche Republiek, die Krankzinnigengesticht te Pretoria gestig wat later as die Weskoppies-hospitaal hernoem is. [1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (1992) “Weskoppies Hospital, founded 1892 – the early years”. South African Medical Journal 81 (2): 218–21.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]