Westmount, Quebec

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Westmount
Die stadsaal van Westmount
Die stadsaal van Westmount
Slagspreuk: Robur meum civium fides (Latyns: My sterkte is die betroubaarheid van my burgers)
Ligging van Westmount op Montreal-eiland
Ligging van Westmount op Montreal-eiland
Ligging van Westmount op 'n kaart (Quebec)
Westmount
Westmount
Ligging van Westmount in Quebec
Koördinate: 45°29′N 73°36′W / 45.483°N 73.600°W / 45.483; -73.600Koördinate: 45°29′N 73°36′W / 45.483°N 73.600°W / 45.483; -73.600
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Quebec
Streek Montreal
Stigting 1874
As onafhanklike stad herstel 1 Januarie 2006
Regering
 - Burgemeester Peter F. Trent
Oppervlak
 - Land 4,02 km² (1,55 vk m)
Bevolking (2011)
 - Stad 19 931
 - Digtheid 4 952,8/km² (12 828/vk m)
Tydsone EST (UTC-05:00)
 - Somer (DST) EDT (UTC-04:00)
Poskode H3Y en H3Z
Skakelkode(s) 514 en 438
Webwerf: westmount.org

Westmount is 'n welgestelde nedersetting op Montreal-eiland in die suidweste van Kanada se Franssprekende provinsie Quebec wat as enklawe volledig deur die stadsgebied van Montreal omsluit word. Die meerderheid van Westmount se bevolking van 19 931 (volgens die sensus van 2011) was tradisioneel Engelssprekend, maar is intussen tweetalig en word, naas dié van Shaugnessy en Kerrisdale (twee buurte van Vancouver) en dié van Lawrence Park, Forest Hill, Rosedale en The Bridle Path (buurte van Toronto), onder die welvarendstes in heel Kanada gereken. Dit was veral Westmount se aantreklike ligging teen die hellings van Mont-Royal wat van die nedersetting 'n gewilde woonplek gemaak het.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]