Whangarei

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Whangarei
Whangārei-terenga-paraoa
Whangarei view from parahki.JPG
Basiese gegewens
Bevolking: 51 900
Geografiese ligging: 35°43′S 174°18′O
Tydsone: NSST (UTC+12)
Somertyd: UTC+13
Internet: www.wdc.govt.nz
Administratiewe verdeling
Staat: Nieu-Seeland
Administratiewe gewes: Northland
Burgemeester: Morris Cutforth

Whangarei (uitgespreek [ˈfaːŋaˌɾei], Māori: Whangārei-terenga-paraoa) is die mees noordelike stad in Nieu-Seeland. Die stad is ook die administratiewe hoofstad van die Northland streek.